News analysis

Die gedrukte media gaan dalk nie Covid-19 oorleef nie

Terwyl die noodsaaklikheid van gesaghebbende nuusmedia al hoe duideliker te midde van die sogenaamde Covid-19-‘infodemie’ blyk, lyk die toekoms van drukmedia al hoe meer beroerd, skryf HERMAN WASSERMAN.

Read the full article at Vrye Weekblad.

Lees en betaal, die wet van die virusverhaal

Die krisis waarin die land se media weens die Covid-19-pandemie gedompel is, gaan waarskynlik beteken dat nuusgebruikers meer vir betroubare nuus sal moet opdok, skryf HERMAN WASSERMAN. Gemeenskapsmedia is onder selfs meer druk, wat boonop kan beteken dat broodnodige diversiteit ook ingeboet word.

Read the full article at Vrye Weekblad.

Verbind al die kolletjies, en raak dán de moer in

HERMAN WASSERMAN vra hoekom Suid-Afrikaners oor George Floyd tweet, maar stilbly oor Collins Khosa. Waarom proklameer al die Instagrammers dat Black Lives Matter, maar vaar nie die strate in oor Petrus Miggels nie?

Read the full article at Vrye Weekblad.

%d bloggers like this: